Saturday, January 25, 2020

Fwd: Ons is uniek





Sent from my Samsung Galaxy smartphone.
-------- Original message --------
From: Boodskap vir Vandag <info@bybelmedia.org.za>
Date: 2020/01/25 19:50 (GMT+02:00)
To: Wildr Scheepers <wildre.scheepers@gmail.com>
Subject: Ons is uniek

Vertoon die e-pos nie korrek nie? Klik hier om die nuusbrief eerder op die internet te lees.

Ons is uniek

Ons is uniek

Hy het ons uit die mag van die duisternis weggeruk en ons onder die heerskappy gestel van sy Seun wat Hy liefhet (Kol 1:13).

Die belydenis dat ons glo in die gemeenskap van die heiliges is eers redelik laat (ongeveer 350-400 nC) in die geloofsbelydenis opgeneem. Die aanvanklike bedoeling daarmee is nie sonder meer duidelik nie. Sommige meen dit is bloot 'n uitbreiding of beklemtoning van die voorafgaande belydenis oor die kerk.

Maar dit is reeds 'n winspunt! Want hier word weer gepraat oor heiligheid of heiligmaking. Daaroor raak 'n mens nie maklik uitgepraat nie. En tog het hierdie belydenis sy eie klem, wat die geloofsbelydenis oneindig verryk en verdiep …

Die belangrikste is die feit dat die gemeenskap van die heiliges anders is as enige ander gemeenskap. Ons is uniek! Ons is deel van die gemeenskap, nie kragtens ons wilsbesluite of voorkeure nie, maar kragtens God se genade. "Hy het ons uit die mag van die duisternis weggeruk en ons onder die heerskappy gestel van sy Seun wat Hy liefhet" (Kol 1:13).

Menslike gemeenskappe sal ons dalk faal. Wie hulle vertroue stel in familie, vriende of klubs sal dalk ontnugter word. Maar hier, in die gemeenskap van die heiliges, is ons by God se mense, is ons by God self. Hier kom ons tuis …

Hier, in die gemeenskap van die heiliges, kom ek tuis.

Vader, by u mense is ek so geborge soos 'n kind in 'n gelukkige gesin, want U is die Vader. Amen.

Johan Cilliers

Johan Cilliers is verbonde aan die Kweekskool van die Universiteit Stellenbosch. Sy vakgebied is Homiletiek en Liturgie. Johan is die skrywer van talle akademiese publikasies en artikels asook populêre godsdienstige boeke. Vanjaar se dagstukke vir Boodskap vir Vandag kom uit Johan se jaardagboek Die dag is vol genade.

Boodskap vir Vandag word finansieel moontlik gemaak deur die goedgunstige donateurs
van Bybel-Media wat daarin glo dat die Woord van die Here deur verskillende mediums
versprei moet word. Dit bereik daagliks meer as 6 800 lesers.
Besoek gerus Bybel-Media se webblad by www.bybelmedia.co.za.

Tensy anders vermeld, is die Bybelteks wat in hierdie boodskap aangehaal word, geneem uit die 1983-vertaling met herformulerings van die Bybel in Afrikaans. Kopiereg © 1983, 1990 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Met toestemming.  

Om jou intekening te kanselleer, klik hier.

Bybel-Media
Ferguson-gebou
69 Kerkstraat
Wellington
7654

Sunday, January 5, 2020

Fwd: Today's Verse : Philippians 1:4-5





Sent from my Samsung Galaxy smartphone.
-------- Original message --------
From: HEARTLIGHT <editor@heartlight.org>
Date: 2020/01/04 10:00 (GMT+02:00)
To: todaysverse@maillists.heartlight.org
Subject: Today's Verse : Philippians 1:4-5

In all my prayers for all of you, I always pray with joy because of your partnership in the gospel from the first day until now... — Philippians 1:4-5

Thought

As we begin this new year, let's remember those with whom we are partnered in mission and outreach. If we are evangelists or missionaries by calling, then let's make a commitment to pray a prayer of praise and thanksgiving for our supporting partners. If we are members of a supporting congregation, then let's give thanks for being able to support those who share the Gospel in foreign lands and those who work among different cultures and in different locations in our own country. To share in God's work with God's people is truly a great blessing and privilege!

Prayer

Father of all peoples, give your Church a greater sense of partnership in reaching those who do not know your saving grace. Bless those everywhere who share the truth of Jesus with love, courage, and faithfulness. In the name of the only true Savior, Jesus, I pray. Amen.

The Thoughts and Prayers for Today's Verse are written by Phil Ware. You can email questions or comments to phil@heartlight.org.


Today's Verse Illustrated

Illustration of Philippians 1:4-5


Heartlight is proud to support Compassion International.


This devotional was sent to wildre.scheepers@gmail.com, who has been receiving it since 28 Mar 2017 23:19.

HOW DO I LEAVE? Click this link to be removed.

STILL HAVING TROUBLE? If our automated unsubscribe system isn't working for you, send an email to mailmaster@heartlight.org and let us know what list you would like to leave. We'll take care of you.

HOW DO I SUBSCRIBE? It's FREE! Visit Heartlight.org to subscribe to our devotionals.

© 1998-2019, Heartlight Inc.

Friday, January 3, 2020

Verse of the Day Image - 2 PETRUS 3:9





Sent from my Samsung Galaxy smartphone.
-------- Original message --------
From: YouVersion <no-reply@youversion.com>
Date: 2020/01/04 05:06 (GMT+02:00)
To: wildre.scheepers@gmail.com
Subject: Verse of the Day Image - 2 PETRUS 3:9

January 4, 2020

Verse of the Day Image