Wednesday, February 12, 2020

Fwd: By the Way: “2613 Form and Content” plus 1 more





Wildré Scheepers
0815592524

Sent from my Samsung Galaxy smartphone.

-------- Original message --------
From: "By the Way - Forum 2.0 - jimileroux.com" <noreply+feedproxy@google.com>
Date: 2020/02/12 04:03 (GMT+02:00)
To: wildre.scheepers@gmail.com
Subject: By the Way: "2613 Form and Content" plus 1 more

By the Way: "2613 Form and Content" plus 1 more


2613 Form and Content

Posted: 11 Feb 2020 12:41 AM PST

And if you had known what this means, 'I desire mercy, and not sacrifice,' you would not have condemned the guiltless. For the Son of Man is lord of the Sabbath." Math. 12:7-8 ESV

When Jesus referred to His calling and ministry, He often called Himself the "Son of Man". It gave Him authority because it was a term used in the Old Testament for prophets, even for the messiah. Here we see Jesus commenting on the Sabbath, in His capacity as "Son of Man". He said God was less interested in external religion than the Pharisees thought. God would rather see them having mercy on others.

In our evangelical tradition, we sometimes view churches that are traditional or liturgical as merely ritualistic. We do have our own religious forms too, though. We're hypocritical in our own ways! Some, for example, will pray for hours but then have everyone know about it. For some leaders it's very much about power or positions. Some who are very involved with church or genuinely serious about God have no problem looking down on others. Yes, we're often like the Pharisees: high on religion and churchiness but low on love and grace. We often have untransformed hearts. This is not what God asked for, Jesus said!

Heavenly Father, make me more like Jesus. It was more important to Him to show love than to keep to His religion's stipulations. Help me to develop a spiritual walk that's filled with kindness, that reaches out in love, that serves others readily. In Jesus' Name, amen.

Readers' replies are welcome. Please forward this message, but do not spam others.

Subscription to this daily mail is free at our website. Visit us also for more information.

© 2020 BY THE WAY with Jimi le Roux | www.jimileroux.com

1627539734?profile=RESIZE_710x

2612 Came to serve

Posted: 11 Feb 2020 12:39 AM PST

For even the Son of Man came not to be served but to serve, and to give His life as a ransom for many. Mark 10:45 ESV

Jesus' favorite description of Himself was "Son of Man" which in Hebrew is another way of saying "man" or "human". Still, in the Old Testament this term was used to refer to prophets and even the coming messiah. Jesus used it intentionally, therefore, when speaking about His unique calling and ministry. In this verse we find an example where Jesus said that He had come to serve and give His life.

Jesus experienced His calling so differently from what everyone expected! Israel expected a messiah that would rule over them – yes, one that would be served. Then came Jesus, the Servant! He didn't mind doing the humblest of work, not even washing others' feet – the work of slaves. Even giving His life was an act of service for Him. What do we learn from this? We learn that leadership has to do with serving. A leader does more than others and serves more than others! Any so-called leader who refuses to get his hands dirty is no great leader at all. Jesus showed us what leadership is about!

Heavenly Father, make me like Jesus, Your servant and – amazingly – our servant. Help me to serve like He did! My sinful nature resists serving others, but I pray that Your love will motivate me always. In Jesus Name, amen.

Readers' replies are welcome. Please forward this message, but do not spam others.

Subscription to this daily mail is free at our website. Visit us also for more information.

© 2020 BY THE WAY with Jimi le Roux | www.jimileroux.com

1627539734?profile=RESIZE_710x

Fwd: February 12, 2020





Wildré Scheepers
0815592524

Sent from my Samsung Galaxy smartphone.

-------- Original message --------
From: Bill & Marsha Burns <ft.kremmling@gmail.com>
Date: 2020/02/12 10:02 (GMT+02:00)
To: wildrescheepers@gmail.com
Subject: February 12, 2020


Faith Tabernacle of Kremmling


SMALL STRAWS IN A SOFT WIND by MARSHA BURNS:
I heard the phrase, "Stay in your lane."  I believe that this is an admonishment for us to stay with what we know is right for us.  We must keep our focus and not deviate from truth and peace.  The Lord wants us to fulfill His purpose by the grace He has given to us through Christ Jesus.  Ephesians 4:4-7 There is one body and one Spirit, just as you were called in one hope of your calling; one Lord, one faith, one baptism; one God and Father of all, who is above all, and through all, and in you all. But to each one of us grace was given according to the measure of Christ's gift.

Faith Tabernacle, 111 North Fourth Street, P. O. Box 1148, Kremmling, CO 80459
Sent by ft.kremmling@gmail.com in collaboration with
Constant Contact
Try email marketing for free today!

Thursday, February 6, 2020

Fwd: 4159 Almal het dit nodig





Wildré Scheepers
0815592524

Sent from my Samsung Galaxy smartphone.

-------- Original message --------
From: Daaglikse Stilte <info@jimileroux.com>
Date: 2020/02/06 04:21 (GMT+02:00)
To: wildre.scheepers@gmail.com
Subject: 4159 Almal het dit nodig

DAAGLIKSE STILTE

Doen hierdie jaar 'n kursus! Ons opwindende geestelike programme gaan aan diegene wat ons bediening met 'n basiese bedrag ondersteun.  Kliek hier om meer te lees oor hoe ons kursusse werk!

4159 Almal het dit nodig

10 Toe sê die engel vir hulle: "Moenie bang wees nie. Kyk, ek bring vir julle 'n goeie boodskap wat vir die hele volk 'n bron van groot vreugde sal wees: 11 Vandag is daar vir julle in die Stad van Dawid as Verlosser gebore, Christus die Here." Luk. 2:10-11 BDV

'n Bekende en belangrike naam vir Christus is "Verlosser". Die woord soter word ook vertaal met "Redder" of (in die Ou Vertaling) "Heiland". As Christus egter ons Verlosser is, waarvan moet ons verlos word? Christene sê dadelik "van sonde", maar het dikwels 'n beperkte begrip van wat dit beteken, terwyl nie-Christene weer sê dat hulle geen verlossing nodig het nie, dankie.

Sien dit so: die mens se grootste probleem en grootste sonde is hyself. Sy natuur is om self baas te wil wees in sy lewe – ja, self god! Hy wil onafhanklik wees: self besluit, self beheer neem. Hy steur hom dus nie aan God nie. Sy ekkigheid het net een fokus, naamlik homself. Sy eie behoeftes en begeertes kom eerste. Hy's hoogmoedig en selfsugtig. Van sulke onafhanklikheid en eiesinnigheid – wat God 'rebellie' noem – moet ons verlos word! Verlossing is om jou eiewaan te bely en voor God te buig. Dis om gehoorsaam te word. Dis om vir Hóm te begin leef. Let wel: álmal het verlossing nodig!

Hemelse Verlosser, red my van 'n selfgesentreerde lewe: opstandig, ongehoorsaam, liefdeloos, sinloos. Ek wy my lewe vandag weer aan U. Word my Heer en Meester en maak my gehoorsaam. Ja, red my, verander my, gebruik my, werk deur my! Amen.

Meer inligting

Antwoord gerus op hierdie e-pos! Kommentaar, vrae of gebedsversoeke is welkom.
Stuur ons oordenkings gerus aan,
maar moenie spam nie.
Om meer oor hierdie reeks te lees, kliek hier.
Om op ons gratis oordenkings in te skryf, kliek hier.
© 2019 DAAGLIKSE STILTE deur Jimi le Roux | www.jimileroux.com

facebook twitter
Jimi le Roux

Posbus 610, Somerset Mall, 7137, Cape Town
South Africa

You received this email because you signed up on our website or made a purchase from us.

Unsubscribe
MailerLite

Wednesday, February 5, 2020

Fwd: Ons moet, want ons mag





Wildré Scheepers
0815592524

Sent from my Samsung Galaxy smartphone.

-------- Original message --------
From: Boodskap vir Vandag <info@bybelmedia.org.za>
Date: 2020/02/06 04:55 (GMT+02:00)
To: Wildr Scheepers <wildre.scheepers@gmail.com>
Subject: Ons moet, want ons mag

Vertoon die e-pos nie korrek nie? Klik hier om die nuusbrief eerder op die internet te lees.

Ons moet, want ons mag

Ons moet, want ons mag

En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is (Rom 12:1).

"Heiligmaking" is iets wat Christene as 'n ideaal najaag. Maar baie dink dit is 'n menslike prestasie. Allesbehalwe! Dit is nie so dat my weergeboorte alles God se genade was, maar dat ek nou self verder moet klaarkom nie. Ook in ons heiligmaking is daar die geheimenis, die wonder, van God en mens, en mens en God. Anders gestel, ons najaag van heiligmaking rus geheel en al in die genadedaad van God in Christus. Omdat Hy gesterf en opgestaan het, kan ons, mag ons, moet ons heilig wees.

Paulus toon hierdie verband treffend aan wanneer hy 'n beroep op sy mede-Christene doen om op grond van die groot ontferming van God hulleself as lewende en heilige offers aan God te gee (Rom 12:1). Hulle moet dit doen, maar hulle mag dit net doen op grond van wat God reeds gedoen het.

Ons moet daarom heiligmaking najaag asof alles van ons afhang, en tog die hele tyd die oog gevestig hou op God, heeltyd van sy genade afhanklik wees, asof en omdat alles van Hom afhang.

Dit werk amper soos met roeiers op 'n snelvloeiende rivier: Die roeiers weet dit is eintlik die krag van die stroom wat hulle verder voer en na die eindpunt bring, en tog moet hulle self ook roei, spane in die water steek en sweet …

Gee jouself vandag aan God, omdat jy kan, omdat jy mag, omdat jy moet.

Ook in heiligmaking is daar die wonder van God en mens, en mens en God.

Here, ek offer my aan U, want U het U vir my geoffer. Amen.

Johan Cilliers

Johan Cilliers is verbonde aan die Kweekskool van die Universiteit Stellenbosch. Sy vakgebied is Homiletiek en Liturgie. Johan is die skrywer van talle akademiese publikasies en artikels asook populêre godsdienstige boeke. Vanjaar se dagstukke vir Boodskap vir Vandag kom uit Johan se jaardagboek Die dag is vol genade.

Boodskap vir Vandag word finansieel moontlik gemaak deur die goedgunstige donateurs
van Bybel-Media wat daarin glo dat die Woord van die Here deur verskillende mediums
versprei moet word. Dit bereik daagliks meer as 6 800 lesers.
Besoek gerus Bybel-Media se webblad by www.bybelmedia.co.za.

Tensy anders vermeld, is die Bybelteks wat in hierdie boodskap aangehaal word, geneem uit die 1983-vertaling met herformulerings van die Bybel in Afrikaans. Kopiereg © 1983, 1990 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Met toestemming.  

Om jou intekening te kanselleer, klik hier.

Bybel-Media
Ferguson-gebou
69 Kerkstraat
Wellington
7654